2 Kings 25:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vriendelik met hom gespreek en sy troon geplaas bo die troon van die konings wat by hom in Babel was; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Jojagin begenadig en hom ’n hoër status as die ander konings in Babel gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het vriendelik met hom gespreek en sy stoel gesit bokant die stoel van die konings wat by hom in Babel was. |
| Afrikaans 1983 | So het hy hom begenadig en hom hoër status gegee as die ander konings wat by hom in Babel was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vriendelik met hom gepraat en hom 'n sitplek gegee hoër as die sitplekke van die konings wat saam met hom in Babel was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ewil-Merodak het vriendelik gepraat met Jojagin en hy het hom laat sit op 'n belangriker plek as die ander konings wat by hom in Babel was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | vriendelik met hom gesels en hom beter behandel as die ander gevange konings. |