2 Kings 25:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning van Babel het hulle verslaan en hulle gedood by Ribla, in die land Hamat. Daarom is Juda uit hulle land weggevoer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar in Ribla, in Hamat, het die koning van Babel almal laat doodmaak. So is die mense van Juda uit hulle land in ballingskap weggevoer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning van Babel het hulle neergeslaan en hulle gedood in Ribla, in die land Hamat. En Juda is uit sy land in ballingskap weggevoer. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Babel het hulle laat doodmaak daar in Ribla, in Hamat. So is Juda dan uit sy land weggevoer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Babilonië het hulle in Ribla, in die land Hamat, neergevel en doodgemaak. So is Juda van sy grond af in ballingskap weggevoer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Babel het hulle laat doodmaak in Ribla, in die land Hamat. Hy het die ander Judeërs laat wegvat uit hulle land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | wat hulle net daar laat doodmaak het. Só is die hele Juda in ballingskap uit hulle land uit weggevoer. |