2 Kings 25:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Nebusaradan, owerste van die lyfwag, het dit geneem en dit na die koning van Babel in Ribla gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Nebusaradan, die hoof van die lyfwag, het hulle almal na die koning van Babel in Ribla geneem.
Afrikaans 1933/1953 Toe Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, hulle neem, het hy hulle na die koning van Babel, na Ribla gebring.
Afrikaans 1983 Nebusaradan, die hoof van die lyfwag, het hulle gevange geneem en hulle na die koning van Babel toe in Ribla gevat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nebusaradan, die aanvoerder van die lyfwag, het hulle gevange geneem en hulle na die koning van Babilonië in Ribla geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof-offisier Nebusaradan het hulle gebring na die koning van Babel in Ribla.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het hulle almal as gevangenes na die koning van Babel in Ribla geneem