2 Kings 25:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die stad was beleër tot die elfde jaar van koning Sedekía.
Afrikaans (NLV) 2011 Jerusalem is beleër tot in die elfde jaar van koning Sedekia se bewind.
Afrikaans 1933/1953 En die stad het in beleëring geraak tot die elfde jaar van koning Sedek¡a.
Afrikaans 1983 Die stad is beleër tot in die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en so het die stad onder beleg gekom tot die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het rondom die stad gebly tot in die elfde jaar nadat Sedekia koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die stad byna twee jaar lank so beleër.