2 Kings 25:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vuurpanne en die komme en alles wat van goud, in goud en silwer, in silwer was, het die owerste van die lyfwag weggeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hoof van die lyfwag het die vuurpanne en skottels vir besprinkeling en al die werktuie van goud en silwer gevat.
Afrikaans 1933/1953 En die owerste van die lyfwag het weggeneem die vuurpanne en die komme -- wat van pure goud en van pure silwer was --
Afrikaans 1983 Die hoof van die lyfwag het ook die vuurpanne en die komme vir besprinkeling buitgemaak, alles wat goud of silwer was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vuurpanne en offerbakke wat van suiwer goud en suiwer silwer was, het die aanvoerder van die lyfwag gevat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof-offisier het ook die emmers en die bakke gevat, alles wat van goud en silwer was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ook die vuurbakke en komme buitgemaak wat van suiwer goud en silwer gemaak is.