2 Kings 25:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die owerste van die lyfwag het van die armes van die land agtergelaat as wynboere en landbouers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die armste mense in Juda laat agterbly om die wingerde en landerye te bewerk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar uit die armes van die land het die owerste van die lyfwag sommige laat agterbly as wynboere en as landbouers. |
| Afrikaans 1983 | Net die armste mense van die land het hy laat agterbly om die wingerde en die lande te bewerk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar van die armes in die land het die aanvoerder van die lyfwag agtergelaat as wingerdboere en landbouers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nebusaradan het net die armste mense van die land daar laat bly om in die wingerde en op die koringlande te werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net ’n paar van die armstes het in die land gebly om op die lande en in die wingerde te werk. |