2 Kings 25:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele leër van die Chaldeërs wat saam met die owerste van die lyfwag was, het die mure van Jerusalem rondom afgebreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het die Galdese soldate onder sy bevel die muur van Jerusalem afgebreek.
Afrikaans 1933/1953 En die hele leër van die Chaldeërs wat by die owerste van die lyfwag was, het die mure van Jerusalem rondom omgegooi.
Afrikaans 1983 Al die Galdese soldate wat onder sy bevel was, het die muur om Jerusalem afgebreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die stadsmure reg rondom Jerusalem is afgebreek deur die hele leër van die Galdeërs wat saam met die aanvoerder van die lyfwag was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die soldate van die Galdeërs wat by die hoof-offisier was, het die mure rondom Jerusalem afgebreek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy soldate het Jerusalem se hele stadsmuur van ’n kant af omgegooi en afgebreek.