2 Kings 24:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, net soos sy vader gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jojagin het gedoen wat verkeerd was vir die Here, net soos sy pa gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE net soos sy vader gedoen het.
Afrikaans 1983 Jojagin het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van sy pa gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, net soos sy vader gedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jojagin het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het gedoen soos party van sy voorvaders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was nie tevrede met wat Jojagin gedoen het nie. Hy het sy pa se swak voorbeeld gevolg.