2 Kings 24:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jojagin was agtien jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Nehusta, die dogter van Elnatan, uit Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Jojagin was agtien jaar oud toe hy koning geword het en hy het drie maande in Jerusalem regeer. Sy ma was Negusta, die dogter van Elnatan uit Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 Agttien jaar was Jojagin oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Nehusta, 'n dogter van lnatan, van Jerusalem.
Afrikaans 1983 Jojagin was agtien toe hy koning geword het en hy het drie maande in Jerusalem geregeer. Sy ma was Negusta, 'n dogter van Elnatan uit Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jojagin was agttien jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Negusta, dogter van Elnatan, uit Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jojagin was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was drie maande lank koning in Jerusalem. Sy ma was Negusta dogter van Elnatan, van Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jojagin was agtien toe hy koning geword het en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Negusta, ’n dogter van Elnatan uit Jerusalem.