2 Kings 24:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jójakim het ontslaap met sy vaders, en sy seun Jojagin het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jojakim sterf, het sy seun Jojagin hom opgevolg.
Afrikaans 1933/1953 En Jojakim het ontslaap met sy vaders, en sy seun Jojagin het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Jojakim is oorlede, en sy seun Jojagin het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jojakim het by sy voorouers gaan rus, en Jojagin, sy seun, het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jojakim het gesterf, en sy seun Jojagin het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ná Jojakim se dood het sy seun Jojagin in sy plek koning geword.