2 Kings 24:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ook oor die onskuldige bloed wat hy vergiet het, want hy het Jerusalem met onskuldige bloed gevul; wat die HERE nie sou vergewe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het baie onskuldige mense in Jerusalem doodgemaak, en die Here wou dit nie vergewe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en ook oor die onskuldige bloed wat hy vergiet het, sodat hy Jerusalem met onskuldige bloed gevul het; daarom wou die HERE nie vergewe nie. |
| Afrikaans 1983 | ook oor die mense wat hy onskuldig laat doodmaak het. Jerusalem was vol van die bloed van onskuldige mense, en die Here wou dit nie vergewe nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ook oor die onskuldige bloed wat hy vergiet het. Hy het Jerusalem met onskuldige bloed gevul, en die Here was nie bereid om dit te vergewe nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en oor die onskuldige mense wat Manasse in Jerusalem doodgemaak het. Manasse het so baie mense doodgemaak dat Jerusalem vol van hulle bloed was. Die Here wou nie hierdie sondes vergewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het onder meer ’n klomp mense onskuldig doodgemaak sodat die bloed vrylik in Jerusalem gevloei het. Die Here wou al dié dinge nie vergewe nie. |