2 Kings 24:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want deur die toorn van die HERE het in Jerusalem en Juda gebeur, totdat Hy hulle van sy aangesig verdryf het, dat Sedekía teen die koning van Babel in opstand gekom het.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom het die Here in sy toorn die inwoners van Jerusalem en Juda finaal voor Hom weggevee en hulle in ballingskap gestuur. Sedekia het teen die koning van Babel in opstand gekom.
Afrikaans 1933/1953 Want weens die toorn van die HERE het dit oor Jerusalem en Juda gekom, totdat Hy hulle van sy aangesig weggewerp het. En Sedek¡a het teen die koning van Babel gerebelleer.
Afrikaans 1983 Die toorn van die Here was op Jerusalem en Juda; Hy wou hulle wegvee uit sy teenwoordigheid uit. Sedekia het in opstand gekom teen die koning van Babel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, vanweë die Here se toorn het dit met Jerusalem en Juda gebeur, totdat Hy hulle uit sy teenwoordigheid verwerp het. Sedekia het teen die koning van Babilonië in opstand gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here was so kwaad vir die mense van Jerusalem en Juda dat Hy hulle wou weggooi. Sedekia het opstandig geword teen die koning van Babel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was woedend vir Juda en Jerusalem en Hy wou hulle net voor sy oë wegvee. Sedekia het teen die koning van Babel in opstand gekom.