2 Kings 24:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, net soos Jojakim gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here, net soos Jojakim gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE net soos Jojakim gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Sedekia het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van Jojakim gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, net soos Jojakim gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het gedoen soos Jojakim. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was nie tevrede met wat Sedekia gedoen het nie. Hy het net dieselfde dinge as Jojakim gedoen. |