2 Kings 24:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning van Babel het Mattanja, die broer van sy vader, in sy plek koning gemaak en sy naam verander na Sedekía. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die koning van Babel vir Mattanja, Jojagin se oom, as koning aangestel en sy naam na Sedekia verander. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning van Babel het Matt nja, die oom van Jojagin, in sy plek koning gemaak en sy naam verander in Sedek¡a. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Mattanja, 'n oom van Jojagin, in sy plek koning gemaak en sy naam verander na Sedekia. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Babilonië het toe Mattanja, Jojagin se oom, in sy plek koning gemaak, en sy naam verander na Sedekia. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Babel het Jojagin se oom Mattanja koning gemaak en hy het Mattanja se naam verander, hy het hom die naam Sedekia gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het toe vir Mattanja, ’n oom van Jojagin, in Jerusalem koning gemaak en sy naam verander na Sedekia. |