2 Kings 24:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Nebukadnésar, die koning van Babel, het teen die stad gekom, en sy dienaars het dit beleër. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Nebukadnesar van Babel het self gedurende die beleg daar aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Nebukadn,sar, die koning van Babel, by die stad kom, terwyl sy dienaars dit beleër, |
| Afrikaans 1983 | Nebukadnesar het self na die stad toe gekom terwyl sy soldate dit beleër het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Nebukadnesar, die koning van Babilonië, by die stad kom terwyl sy dienaars dit beleër het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nebukadnesar het self ook na die stad gekom terwyl sy soldate die stad aangeval het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Nebukadnesar self by die stad aankom, |