2 Kings 23:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, net soos sy vaders gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here, net soos sy voorouers gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE net soos sy vaders gedoen het.
Afrikaans 1983 Jojakim het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van sy voorvaders gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, net soos sy voorvaders gedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jojakim het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het gedoen soos party van sy voorvaders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was nie tevrede met wat Jojakim gedoen het nie. Hy het die slegte voorbeeld van sy voorouers gevolg.