2 Kings 23:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jojakim was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het; en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Sebuda, die dogter van Pedaja uit Ruma. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jojakim was 25 jaar oud toe hy koning geword het en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sebida, ’n dogter van Pedaja uit Ruma. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vyf en twintig jaar was Jojakim oud toe hy koning geword het, en elf jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sebudda, 'n dogter van Ped ja, uit Ruma. |
| Afrikaans 1983 | Jojakim was vyf en twintig toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Sebida, 'n dogter van Pedaja uit Ruma. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jojakim was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Sebida, dogter van Pedaja, uit Ruma. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jojakim was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was elf jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Sebida, dogter van Pedaja, van die stad Ruma. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jojakim was 25 toe hy koning geword het en hy het elf jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Sebida, ’n dogter van Pedaja uit Ruma. |