2 Kings 23:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Farao Nego het Eljakim, die seun van Josia, koning gemaak in die kamer van sy vader Josia, en sy naam verander na Jójakim en Joahas weggeneem; en hy het in Egipte gekom en daar gesterf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Farao Neko het toe vir Eljakim seun van Josia as koning in die plek van sy pa aangestel. Die farao het Eljakim se naam verander na Jojakim. Joahas is as gevangene na Egipte toe geneem, waar hy gesterf het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Farao Nego het Âljakim, die seun van Jos¡a, koning gemaak in die plek van sy vader Jos¡a en sy naam verander in Jojakim, maar Joahas saamgeneem. So het hy dan in Egipte gekom en daar gesterwe. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het farao Neko vir Eljakim seun van Josia koning gemaak in sy pa se plek, en sy naam verander na Jojakim. Neko het vir Joahas na Egipte toe gevat, en hy is daar dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Farao Nego het Eljakim, 'n seun van Josia, koning gemaak in die plek van sy vader Josia, en het sy naam verander na Jojakim. Jehoagas het hy geneem en met hom na Egipte gegaan. Jehoagas het daar gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao Neko het vir Eljakim seun van Josia koning gemaak ná Josia. Hy het Eljakim se naam verander, hy het vir hom die naam Jojakim gegee. Die farao het vir Joahas na Egipte geneem en Joahas het daar gesterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het toe vir Eljakim, ’n ander seun van Josia, in Jerusalem koning gemaak en sy naam na Jojakim verander. Hy het ook vir Joahas saamgevat Egipte toe, waar hy later dood is. |