2 Kings 23:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Joahas was drie en twintig jaar oud toe hy koning geword het; en hy het drie maande in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Hamutal, die dogter van Jeremia, uit Libna. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het en hy het drie maande in Jerusalem regeer. Sy ma was Gamutal, dogter van Jeremia uit Libna. |
| Afrikaans 1933/1953 | Drie en twintig jaar was Joahas oud toe hy koning geword het, en drie maande het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamutal, die dogter van Jerem¡a, uit Libna. |
| Afrikaans 1983 | Joahas was drie en twintig toe hy koning geword het en hy het drie maande in Jerusalem geregeer. Sy ma was Gamutal, 'n dogter van Jeremia uit Libna. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jehoagas was drie-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Gamutal, dogter van Jeremia, uit Libna. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was drie maande lank koning in Jerusalem. Sy ma was Gamutal dogter van Jeremia, van die stad Libna. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joahas was 23 toe hy koning geword het en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Gamutal, ’n dogter van Jeremia uit Libna. |