2 Kings 23:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die beelde stukkend gebreek en die bosse afgekap en hulle plekke gevul met die beendere van mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die heilige pilare stukkend geslaan en die Asjerapale afgekap. Daarna het hy al hierdie plekke ontwy deur mensbene daaroor te strooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook die klippilare stukkend gebreek en die heilige boomstamme omgekap en hulle plek met mensbene opgevul. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die klippilare laat stukkend slaan, die gewyde pale laat afkap en op hulle plekke mensbene laat gooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die gedenkstene stukkend gebreek, die asjeras afgekap en die plekke daarvan met mensbeendere gevul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die klip-pale laat afbreek en hy het die gewyde pale laat afkap. Toe het hy mensbene op hulle plekke gegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die klippilare gebreek en die Asjerastompe afgekap en die plek met mensbene bestrooi. |