2 Kings 23:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning het gestuur, en hulle het al die oudstes van Juda en Jerusalem by hom versamel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe roep die koning al die leiers van Juda en Jerusalem bymekaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die koning gestuur, en hulle het al die oudstes van Juda en Jerusalem by hom versamel. |
| Afrikaans 1983 | Die afvaardiging het so aan die koning gerapporteer, en hy het al die leiers van Juda en Jerusalem by hom laat bymekaarkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het boodskappers uitgestuur, en hulle het al die oudstes van Juda en Jerusalem by hom byeengebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het boodskappers gestuur en hy het gesê die leiers van Juda en Jerusalem moet bymekaarkom by hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat Josia die boodskap gehoor het, het hy ’n vergadering met die leiers van Juda en Jerusalem belê. |