2 Kings 22:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die hoëpriester Hilkía aan die skrywer Safan: Ek het die wetboek in die huis van die HERE gevind. En Hilkía het die boek aan Safan gegee, en hy het dit gelees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gilkija die hoëpriester sê toe vir die staatsekretaris Safan: “Ek het die wetboek in die tempel van die Here gekry!” Gilkija het die wetboek vir Safan gegee en hy het dit gelees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die hoëpriester Hilk¡a vir Safan, die skrywer: Ek het die wetboek in die huis van die HERE gevind; en Hilk¡a het die boek aan Safan gegee, en hy het dit gelees. |
| Afrikaans 1983 | Die hoëpriester Gilkija sê toe vir die staatsekretaris Safan: “Ek het die wetboek in die huis van die Here gekry.” Hy het die wetboek aan Safan oorhandig, en dié het dit gelees |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gilkija, die hoëpriester, sê toe vir Safan, die sekretaris: “Dié •boekrol met die wet het ek in die huis van die Here gevind.” Gilkija het die boekrol vir Safan gegee, en hy het dit gelees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoëpriester het vir Safan gesê hy het in die tempel 'n boek gekry. In die boek was daar wette geskryf. Die hoëpriester het die boek vir Safan gegee, en Safan het dit gelees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Safan daar by hom kom, sê die hoëpriester Gilkija vir hom: “Ek het die wetboek in die Here se tempel gekry!” Gilkija het toe die boekrol vir Safan gegee en hy het dit gelees. |