2 Kings 22:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | aan skrynwerkers en bouers en messelaars, en om hout en gekapte klip te koop om die huis te herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is vir die skrynwerkers, bouers en messelaars en vir die aankoop van hout en gekapte klip om die tempel te herstel. |
| Afrikaans 1933/1953 | aan die skrynwerkers en bouers en messelaars, en om hout en gekapte klippe te koop om die huis te herstel. |
| Afrikaans 1983 | die vakmanne, die bouwerkers, die messelaars; hulle moet hout en gekapte klip koop om die tempel te herstel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aan die skrynwerkers, die bouers en die messelaars, om hout en gekapte klip te koop vir die herstel van die tempel.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die ambagsmanne en die bouers en die messelaars. Hulle moet ook gekapte klip koop om die tempel reg te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal skrynwerkers, bouers en messelaars moet huur en hout en gekapte bouklippe moet koop om die tempel te herstel. |