2 Kings 22:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die agtiende jaar van koning Josia het die koning Safan, die seun van Asalja, die seun van Mesullam, die skrywer, na die huis van die HERE gestuur om te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 In die agtiende jaar van sy regering het koning Josia die staatsekretaris Safan, seun van Asalja en kleinseun van Mesullam, na die tempel van die Here toe gestuur. Hy het hom beveel:
Afrikaans 1933/1953 En in die agttiende jaar van koning Jos¡a het die koning Safan, die skrywer, die seun van As lia, die seun van Mesullam, in die huis van die HERE gestuur en gesê:
Afrikaans 1983 In die agtiende jaar van sy regering het Josia die staatsekretaris Safan, seun van Asalja seun van Mesullam, na die huis van die Here toe gestuur met die opdrag:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die agttiende regeringsjaar van koning Josia het die koning vir Safan, seun van Asalja, seun van Mesullam, die sekretaris, na die huis van die Here gestuur met die opdrag:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die agtiende jaar nadat Josia koning geword het, het hy sy sekretaris Safan seun van Asalja seun van Mesullam na die tempel gestuur en hy het vir Safan gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die agtiende jaar wat Josia koning was, het hy die staatsekretaris Safan na die tempel toe gestuur. Hy het vir hom gesê: