2 Kings 22:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, en in die hele weg van sy vader Dawid gewandel en nie regs of links afgewyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gedoen wat vir die Here reg was en het die voorbeeld van sy voorvader Dawid nagevolg sonder om daarvan links of regs af te wyk.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE en geheel en al in die weg van sy vader Dawid gewandel en nie regs of links afgewyk nie.
Afrikaans 1983 Josia het gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het in alles die pad van sy voorvader Dawid geloop en daar nie links of regs van afgewyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het in alle opsigte die pad van sy voorvader Dawid gevolg en nie links of regs daarvan afgewyk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josia het dinge gedoen waarvan die Here hou. Hy het gelewe presies soos sy voorvader Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat Josia gedoen het, het die Here baie tevrede gestel. Hy het soos sy voorvader Dawid regeer en dit nie eers oorweeg om iets verkeerds te doen nie.