2 Kings 22:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat jou hart teer was en jy jou voor die aangesig van die HERE verneder het, toe jy gehoor het wat Ek teen hierdie plek en teen die inwoners daarvan gespreek het, dat hulle 'n wildernis en 'n vloek sou word, en jou klere geskeur en voor die oë geween het en ek; Ek het jou ook verhoor, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy was berouvol en het jouself voor die Here verneder toe jy hoor wat Ek gesê het oor hierdie plek en sy inwoners, naamlik dat die land ontvolk en vervloek sal word. Jy het jou klere geskeur en voor My gehuil as teken van berou. Ek het jou inderdaad gehoor, sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 omdat jou hart week is en jy jou voor die aangesig van die HERE verneder het toe jy hoor wat Ek oor hierdie plek en oor sy inwoners gespreek het, dat hulle 'n voorwerp van verbasing en vervloeking sal word, en omdat jy jou klere geskeur en voor my aangesig geween het, daarom het k ook verhoor, spreek die HERE.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat jou hart sag is, en jy jouself voor die Here verootmoedig het toe jy gehoor het wat Ek oor hierdie plek en sy inwoners gesê het, dat hulle 'n skrikbeeld en vervloeking sal word, en omdat jy jou klere geskeur en voor My gehuil het, sal Ek ook luister,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ‘Ek het gesien hoe jy op die boodskap van die wetboek gereageer het, hoe ontsteld jy was en hoe jy jou klere geskeur en voor My gehuil het toe jy sien watter oordeel die stad en sy mense gaan tref. Omdat jy jou voor My verneder het en jammer is oor alles,