2 Kings 22:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE: Kyk, Ek bring onheil oor hierdie plek en oor die inwoners daarvan, al die woorde van die boek wat die koning van Juda gelees het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is wat die Here sê: Ek bring onheil oor hierdie stad en sy inwoners, net soos dit in die boekrol staan wat die koning van Juda gelees het. |
| Afrikaans 1933/1953 | so spreek die HERE: Kyk, Ek bring 'n onheil oor hierdie plek en oor sy inwoners, al die woorde van die boek wat die koning van Juda gelees het; |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here: Ek bring onheil oor hierdie plek en oor sy inwoners, al die oordele in die boek wat die koning van Juda gelees het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | so sê die Here: “Kyk, Ek gaan onheil bring oor hierdie plek en sy inwoners – al die woorde van die boekrol wat die koning van Juda gelees het – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die Here sê: Ek sal dit sleg laat gaan met hierdie plek en met die mense wat hier woon. Alles sal gebeur wat geskryf is in die boek wat die koning gelees het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan sê vir hom die Here, die God van Israel, sê: ‘Ek gaan die stad en sy mense vernietig, net soos dit in die boek staan wat julle gelees het. |