2 Kings 22:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê sy vir hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Sê vir die man wat julle na my toe gestuur het:
Afrikaans (NLV) 2011 en sy antwoord hulle: “‘Dit is wat die Here, die God van Israel, sê: Gaan en sê vir die man wat vir julle gestuur het.
Afrikaans 1933/1953 En sy sê aan hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Sê aan die man wat julle na my gestuur het --
Afrikaans 1983 en sy het geantwoord: “So sê die Here die God van Israel: Sê vir die man wat julle na my toe gestuur het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sy het vir hulle gesê: “So sê die Here, die God van Israel, ‘Sê vir die man wat julle na my toe gestuur het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en sy het vir hulle gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: Julle moet vir die man wat julle gestuur het, gaan sê
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het hulle geantwoord: “Hier is ’n boodskap van die Here vir die man wat julle gestuur het.