2 Kings 22:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning het die priester Hilkía en Ahikam, die seun van Safan, en Akbor, die seun van Migaja, en Safan, die skrywer, en Asaja, die dienaar van die koning, bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Hy beveel die priester Gilkija, Agikam seun van Safan, Akbor seun van Miga, die staatsekretaris Safan en die koning se hoofamptenaar Asaja:
Afrikaans 1933/1953 en die koning het bevel gegee aan Hilk¡a, die priester, en Ah¡kam, die seun van Safan, en Agbor, die seun van Mig ja, en Safan, die skrywer, en As ja, die dienaar van die koning, en gesê:
Afrikaans 1983 en opdrag gegee aan die priester Gilkija, aan Agikam seun van Safan, aan Akbor seun van Miga, aan die staatsekretaris Safan en aan Asaja die hoofamptenaar van die koning:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het Gilkija, die priester, en ook Agikam, seun van Safan, Agbor, seun van Miga, Safan, die sekretaris, en Asaja, die koning se dienaar, hierdie opdrag gegee:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het gepraat met die hoëpriester Gilkija en met Agikam seun van Safan en met Akbor seun van Miga en met die sekretaris Safan en met Asaja, die hoof-amptenaar van die koning. Hy het vir hulle gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het dadelik ’n afvaardiging saamgestel wat uit Gilkija die hoëpriester en vier senior amptenare bestaan het. Hy het vir hulle gesê: