2 Kings 22:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die koning die woorde van die wetboek hoor, het hy sy klere geskeur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die koning hoor wat in die wetboek geskryf staan, skeur hy sy klere. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die koning die woorde van die wetboek hoor, het hy sy klere geskeur; |
| Afrikaans 1983 | Toe die koning hoor wat die wetboek sê, het hy sy klere geskeur |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die koning die woorde van die boekrol met die wet hoor, het hy sy klere geskeur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die koning hoor wat daar in die boek geskryf is, het hy sy klere geskeur, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Josia hoor wat in die wetboek staan, het hy van ontsteltenis sy klere geskeur. |