2 Kings 22:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Jedida, die dogter van Adája, uit Boscat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het en het 31 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jedida, die dogter van Adaja uit Boskat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jos¡a was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jed¡da, 'n dogter van Ad ja, uit Boskat. |
| Afrikaans 1983 | Josia was ag jaar toe hy koning geword het, en hy het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Jedida, 'n dogter van Adaja uit Boskat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een-en-dertig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Jedida, dogter van Adaja, uit Boskat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josia was ag jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 31 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jedida dogter van Adaja, van die stad Boskat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josia was maar agt jaar oud toe hy koning geword het en hy het 31 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jedida, ’n dogter van Adaja uit Boskat. |