2 Kings 21:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het altare gebou vir die hele leër van die hemel in die twee voorhowe van die huis van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie altare ter ere van al die hemelliggame het hy in die twee voorhowe van die Here se tempel gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het altare gebou vir die hele leër van die hemel in altwee die voorhowe van die huis van die HERE; |
| Afrikaans 1983 | In die twee voorhowe van die huis van die Here het hy altare vir al die hemelliggame gebou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die twee voorhowe van die huis van die Here het hy altare gebou vir al die hemelliggame. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Manasse het op die twee oop stukke grond by die tempel altare gebou vir die son en die maan en al die sterre in die lug. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | in albei portale van die tempel altare vir die hemelgode gebou; |