2 Kings 21:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy is begrawe in sy graf in die tuin van Ussa, en sy seun Josia het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is begrawe in die grafkelder in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy is begrawe in sy graf, in die tuin van Ussa; en sy seun Jos¡a het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Hy is begrawe in sy graf in die tuin van Ussa, en sy seun Josia het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is begrawe in sy graf in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy mense het hom begrawe in sy graf in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ná sy dood is hy in die tuin van Ussa begrawe. Sy seun Josia het in sy plek koning geword. |