2 Kings 21:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dienaars van Amon het teen hom saamgesweer en die koning in sy huis gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Amon se eie dienaars het teen hom saamgesweer en die koning in sy paleis vermoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dienaars van Amon het 'n sameswering teen hom gesmee en die koning in sy huis omgebring. |
| Afrikaans 1983 | Amptenare van koning Amon het 'n sameswering teen hom gesmee en hom in sy paleis doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Amon se amptenare het toe 'n komplot teen hom gesmee. Hulle het die koning in sy paleis doodgemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Amptenare van Amon het planne gemaak teen hom en hulle het die koning in sy paleis vermoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Paar van sy amptenare het toe teen hom saamgesweer en hom in die paleis vermoor. |