2 Kings 21:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die HERE, die God van sy vaders, verlaat en nie in die weg van die HERE gewandel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die Here, die God van sy voorouers, verlaat en nie die Here se voorskrifte gevolg nie.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die HERE, die God van sy vaders, verlaat en nie in die weg van die HERE gewandel nie.
Afrikaans 1983 Hy het die Here die God van sy voorvaders verlaat en nie die wil van die Here gedoen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die Here, die God van sy voorouers, verlaat. Hy het nie die pad van die Here gevolg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het nie meer die Here, die God van sy voorvaders, gedien nie, hy het nie gedoen wat die Here wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het hom glad nie aan die Here gesteur nie en niks gedoen wat die Here van hom verwag het nie.