2 Kings 21:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Manasse het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die tuin van sy huis, in die tuin van Ussa; en sy seun Amon het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy sterf, is hy in die tuin van die paleis begrawe, die tuin van Ussa. Na hom het sy seun Amon koning geword.
Afrikaans 1933/1953 En Manasse het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die tuin van sy huis, in die tuin van Ussa; en sy seun Amon het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Manasse is oorlede, en hy is begrawe in die tuin by sy paleis, die tuin van Ussa. Sy seun Amon het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Manasse het by sy voorouers gaan rus, en hy is begrawe in die tuin van sy paleis, in die tuin van Ussa. Sy seun Amon het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Manasse het gesterf, en sy mense het hom begrawe in die tuin van sy paleis, die tuin van Ussa. Sy seun Amon het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ná sy dood is hy in die tuin van Ussa, ’n deel van die paleistuin, begrawe. Sy seun Amon het in sy plek koning geword.