2 Kings 21:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie gruwels gedoen het en goddeloos gedoen het bo alles wat die Amoriete gedoen het wat voor hom was, en Juda ook met sy drekgode laat sondig het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Koning Manasse van Juda het baie afstootlike dinge gedoen. Hy is meer goddeloos as die Amoriete wat voor Israel in die land gewoon het. Hy het die mense van Juda gelei om afgodery te pleeg.
Afrikaans 1933/1953 Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie gruwels gedoen het -- erger as alles wat die Amoriete gedoen het wat voor hom was, en selfs Juda laat sondig het deur sy drekgode --
Afrikaans 1983 “Omdat koning Manasse van Juda hierdie afskuwelike dinge gedoen het en erger aangegaan het as al die Amoriete voor sy tyd, en hy ook vir Juda laat sondig het met sy stinkende afgode,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie afstootlike dinge gedoen het – hy het meer kwaad gedoen as alles wat die Amoriete voor hom gedoen het, en hy het ook Juda laat sondig met sy afgodsbeelde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Koning Manasse van Juda het hierdie slegte dinge gedoen. Die Amoriete wat voorheen in die land was, het slegte dinge gedoen, maar Manasse het slegter dinge gedoen as die Amoriete. Hy het die mense van Juda ook sonde laat doen met sy afgode.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Koning Manasse van Juda het verskriklike dinge gedoen. Hy is selfs slegter as die Amoriete wat voor die Israeliete in die land gewoon het. Hy het sy mense geleer om goed te vereer wat nie gode is nie.