2 Kings 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Hefsiba. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het en hy het 55 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Gefsiba. |
| Afrikaans 1933/1953 | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hefs¡ba. |
| Afrikaans 1983 | Manasse was twaalf toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Gefsiba. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Gefsiba. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het en hy was 55 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Gefsiba. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Manasse was twaalf toe hy koning geword het en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Gefsiba. |