2 Kings 20:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En voordat Jesaja in die middelste voorhof uitgegaan het, het die woord van die HERE tot hom gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Jesaja was skaars weg, toe sê die Here vir hom:
Afrikaans 1933/1953 En Jesaja het die middelste voorhof nog nie uitgegaan nie of die woord van die HERE het tot hom gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Jesaja was nog nie die binneplein van die stad oor nie toe die woord van die Here tot hom kom en sê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesaja was nog nie by die middelste voorhof uit nie, toe die woord van die Here tot hom kom en sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Voordat Jesaja verby die oop stuk grond binne-in die stad geloop het, het die Here met hom gepraat. Die Here het vir hom gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nog voordat Jesaja oor die middelste plein geloop het, het hy weer ’n boodskap van die Here gekry: