2 Kings 20:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hiskía het ontslaap met sy vaders, en sy seun Manasse het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Hiskia sterf, het sy seun Manasse hom opgevolg.
Afrikaans 1933/1953 En Hisk¡a het ontslaap met sy vaders, en sy seun Manasse het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Hiskia is oorlede, en sy seun Manasse het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hiskia het by sy voorouers gaan rus, en sy seun Manasse het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia het gesterf, en sy seun Manasse het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ná Hiskia se dood het sy seun, Manasse, in sy plek koning geword.