2 Kings 20:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe draai hy sy aangesig na die muur en bid tot die HERE en sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Hiskia dit hoor, het hy sy gesig na die muur toe gedraai en tot die Here gebid: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe draai hy sy gesig na die muur, en hy het gebid tot die HERE en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Toe draai Hiskia sy gesig na die muur toe en hy bid tot die Here: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hiskia het sy gesig na die muur gedraai, en tot die Here gebid en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiskia het sy gesig na die muur gedraai en hy het tot die Here gebid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiskia het op sy sy gedraai en na die muur gekyk. Toe het hy gebid: |