2 Kings 20:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van jou seuns wat uit jou sal voortkom, wat jy sal verwek, moet hulle wegneem; en hulle sal eunugs wees in die paleis van die koning van Babel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige van jou nageslag sal in ballingskap weggevoer word. Hulle sal as ontmandes in die paleis van die koning van Babel diens doen.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En van jou seuns wat uit jou sal voortkom, wat jy sal verwek, sal hulle neem, dat hulle hofdienaars word in die paleis van die koning van Babel. |
| Afrikaans 1983 | Van jou eie seuns wat uit jou gebore is, sal gevat word, en hulle sal diens doen in die paleis van die koning van Babel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘En van jou seuns wat uit jou sal voortkom, wat jy sal verwek, sal hulle neem, en hulle sal paleisamptenare word in die paleis van die koning van Babilonië.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En hulle sal party van jou eie seuns vat om in die koning van Babel se paleis te werk.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou eie seuns sal nog Babel toe geneem word om bediendes te word in die koning se paleis.’” |