2 Kings 20:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, daar kom dae dat alles wat in jou huis is en wat jou vaders opgehoop het tot vandag toe, na Babel weggevoer sal word; niks sal oorbly nie, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tyd sal aanbreek wanneer alles wat jy besit, al die skatte wat jou voorgangers tot vandag toe versamel het, na Babel weggevoer sal word. Niks sal daarvan oorbly nie, sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, daar kom dae dat alles wat in jou huis is en wat jou vaders tot vandag toe opgehoop het, na Babel weggevoer sal word; daar sal niks oorbly nie, sê die HERE.
Afrikaans 1983 Daar kom 'n tyd dat alles wat in jou paleis is, weggedra sal word na Babel toe, al die skatte wat jou voorvaders en jy versamel het. Daar sal niks oorbly nie, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Kyk, daar kom dae wanneer alles wat in jou paleis is en wat jou voorouers bymekaar gemaak het tot vandag toe, weggedra sal word na Babel; daar sal niks oorbly nie,’ het die Here gesê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die soldate van Babel sal eendag alles kom vat wat in jou paleis is, alles wat jou voorvaders en jy bymekaargemaak het. Daar sal niks oorbly nie. Dit is wat die Here sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ‘Eendag sal dit gebeur dat al die skatte in jou paleis en alles wat die Judese konings voor jou versamel het, na Babel toe weggedra word. Niks sal hier oorbly nie.