2 Kings 20:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesaja sê vir Hiskia: Hoor die woord van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Luister na die boodskap van die Here:
Afrikaans 1933/1953 En Jesaja sê vir Hisk¡a: Hoor die woord van die HERE!
Afrikaans 1983 Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Luister wat sê die Here:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Hoor die woord van die Here,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesaja het vir Hiskia gesê: “Jy moet luister na wat die Here sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarop sê Jesaja vir Hiskia: “Hier is ’n boodskap vir jou van die Here af: