2 Kings 20:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hiskia antwoord: Dit is 'n ligte ding vir die skaduwee om tien grade te daal; nee, maar laat die skaduwee tien grade agteruit gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die skaduwee beweeg altyd vorentoe,” antwoord Hiskia. “Laat dit liewer agteruit gaan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Jehisk¡a: Dit is maklik vir die skaduwee om tien grade te daal; nee, maar laat die skaduwee teruggaan, tien grade agteruit. |
| Afrikaans 1983 | Hiskia sê toe: “Dit is maklik vir die skaduwee om tien trappe vorentoe te skuif. Nee, laat dit tien trappe terugkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hiskia sê toe: “Dit is maklik vir die skaduwee om tien eenhede vooruit te skuif. Nee, die skaduwee moet eerder tien eenhede terugskuif.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiskia het gesê: “Die skaduwee kan maklik tien trappe vorentoe gaan. Nee, die skaduwee moet tien trappe teruggaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiskia sê toe: “Die skaduwee beweeg die hele tyd vorentoe. Laat dit as ’n teken van die Here se belofte tien trappe terugbeweeg.” |