2 Kings 19:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Ek sal 'n blaas op hom stuur, en hy sal 'n gerug hoor en na sy eie land terugkeer; en Ek sal hom in sy land deur die swaard laat val.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister! Ek sal teen hom optree sodat die koning ’n gerug sal kry en hy na sy land toe sal teruggaan. Dan sal Ek sorg dat hy daar met ’n swaard doodgemaak word.’”
Afrikaans 1933/1953 Kyk, Ek sal 'n gees in hom gee, dat hy 'n gerug hoor en na sy land terugtrek, en Ek sal hom in sy land deur die swaard laat val.
Afrikaans 1983 Ek gaan hom onrustig maak, sodat hy na sy land toe sal teruggaan wanneer hy daarvandaan 'n berig kry. Ek sal hom in sy eie land laat doodmaak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, Ek gaan 'n gees van hom besit laat neem, en hy sal 'n gerug hoor en terugkeer na sy land. Dan sal Ek hom in sy eie land deur die swaard laat val.” ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die koning van Assirië bang laat word. Hy sal 'n boodskap kry en hy sal teruggaan na sy eie land. Daar in sy land sal iemand hom doodsteek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy kan maar weet Ek gaan teen hulle optree. Die Assiriese koning gaan ’n boodskap van die huis af kry wat hom sal laat besluit om huis toe te gaan. Ek sal dan sorg dat hy daar in sy eie land vermoor word.’”