2 Kings 19:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Sanherib, die koning van Assirië, vertrek en gegaan en teruggekeer en in Nineve gaan woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het koning Sanherib van Assirië kamp afgeslaan en na sy eie land toe teruggegaan. Hy het huis toe, na sy hoofstad Nineve, gegaan en daar gebly.
Afrikaans 1933/1953 En S nherib, die koning van Assirië, het opgebreek en weggetrek en teruggegaan en in Ninev, gebly.
Afrikaans 1983 Koning Sanherib van Assirië het toe kamp afgeslaan en hy is terug Nineve toe en het daar gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Sanherib, die koning van Assirië, kamp opgebreek, weggetrek en teruggegaan. Hy het in Nineve gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Sanherib van Assirië het sy tente laat afslaan. Hy het teruggegaan na die stad Nineve en hy het daar gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sanherib het onmiddellik sy kamp afgebreek en na sy hoofstad Nineve toe teruggegaan en daar gebly.