2 Kings 19:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek sal hierdie stad beskerm om dit te red, ter wille van My en my kneg Dawid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal hierdie stad beskerm en red ter wille van my eer en van my dienaar Dawid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal hierdie stad beskut, om dit te verlos, ter wille van My en my kneg Dawid. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal dié stad beskut en hom red, om my ontwil en om my dienaar Dawid se ontwil.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Ek sal hierdie stad afskerm om dit te red, om my ontwil en ter wille van Dawid, my dienskneg. ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, Ek sê: “Ek sal hierdie stad beskerm en red, Ek sal dit doen vir Myself en vir my dienaar Dawid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Ek sal die stad oppas en red ter wille van die goeie verhouding wat daar tussen My en Dawid was.’” |