2 Kings 19:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met die pad wat hy gekom het, sal hy teruggaan en nie in hierdie stad kom nie, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met die pad waarlangs hy gekom het, sal hy teruggaan. Hierdie stad sal hy nie binnegaan nie, sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Met die pad wat hy gekom het, sal hy teruggaan; maar in hierdie stad sal hy nie inkom nie, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Met die pad wat hy gekom het, sal hy teruggaan en hy sal nie weer by dié stad kom nie. Dit is wat die Here sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met die pad waarmee hy gekom het, daarmee sal hy terugkeer, en hierdie stad sal hy nie binnekom nie,’ is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal teruggaan op die pad wat hy gekom het, hy sal nie in hierdie stad inkom nie. “Dit het Ek, die Here, gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal met dieselfde pad teruggaan as die een waarmee hy hierheen gekom het. En hy sal Jerusalem nooit ingaan nie, want die Here sê: |