2 Kings 19:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want uit Jerusalem sal 'n oorblyfsel uitgaan en die vlugtelinge van die berg Sion af; die ywer van die HERE van die leërskare sal dit doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel voortkom, uit Sionsberg dié wat oorgebly het. Die ywer van die Here self sal dit laat gebeur! |
| Afrikaans 1933/1953 | Want uit Jerusalem sal 'n oorblyfsel uitgaan en vrygeraaktes van die berg Sion. Die ywer van die HERE van die leërskare sal dit doen. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal mense oorbly en uit Jerusalem kom, daar sal mense vry van Sionsberg af uitgaan. Daarvoor sal die onverdeelde trou van die Here sorg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, uit Jerusalem sal wat oorgebly het, uitspruit, uit die berg Sion dit wat ontkom het. Die ywer van die Here, Heerser oor alle magte, sal dit doen. ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, mense sal kom van Jerusalem, van Sionsberg af, mense wat oorgebly het en wat nog lewe. Dit sal gebeur, want die Here wat oor alles regeer, sal die mense van Juda nie alleen los nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal beslis oorlewendes uit Jerusalem kan uitgaan. Daarvoor sal die Here wat die Groot Bevelvoerder is, se groot liefde sorg. |